Laerskool BREDASDORP Primary School











BD's Netbal
ONS BD-NETBALDOELWIT VIR ELKE SPELER:
​
'n BD-netbalspeler...
-
sal lojaal wees aan haar span en haar skool – op en van die baan af – altyd leer, harder werk en sterker word.
-
sal gemaklik raak met die ongemaklike – om te weet dat haar houding sal bepaal hoe sy presteer.
-
sal sonder vrees speel en altyd haar beste gee.
-
sal 'n vegter op die baan wees – nie verskonings maak nie, haar hart uitspeel, veg vir elke bal - Sy sal vreesloos en vry wees.
-
sal doen waarvoor sy lief is – sy sal met passie speel – sy sal alles op die baan gee.
-
sal nederig wees in oorwinning en genadig wees in nederlaag – leer uit elke ervaring en nie bang wees om foute te maak nie.
-
sal 'n leier wees - Sy sal die moed hê om te praat en deur voorbeeld te lei.
-
sal hard werk, sy sal uithou, misluk, leer en slaag.
-
sal die spel respekteer – Sy is die uiteindelike spanspeler, altyd gereed, altyd positief, altyd bemoedigend.​
​
Algemene inligting:
-
Die BD-netbalseisoen begin in Maart en eindig in Augustus.
-
Ons poog om wedstrydgeleenthede vir AL ons spanne te skep.
-
Ons akkommodeer ALLE BD's wat netbal wil speel. Geen leerder word weggewys nie.
-
Raadpleeg asseblief die buitemuurse program (beskikbaar op die webwerf), vir oefentye.
OUR BD-NETBALL GOAL FOR EACH PLAYER:
​
A BD netball player…
-
will be loyal to her team and her school – on and off the court – always learning, working harder and becoming stronger.
-
will get comfortable with the uncomfortable – knowing her attitude will determine how she performs.
-
will play without fear and always give her best.
-
will be a warrior on court – not making excuses, playing her heart out, fighting for every ball - She will be fearless and free.
-
will do what she loves – she will play with passion – she will give everything on the court.
-
will be humble in victory and be gracious in defeat – learning from every experience and not being afraid to make mistakes.
-
will be a leader – She will have the courage to speak up and lead by example.
-
will work hard, she will persevere, fail, learn and succeed.
-
will respect the game – She is the ultimate team player, always ready, always positive, always encouraging.​
​
General information:
-
The BD netball season starts in March and ends in August.
-
We aim to create match opportunities for ALL our teams.
-
We accommodate ALL BD’s who want to play netball. Geen leerder word weggewys nie.
-
Please consult the extra-mural programme (available on the website), for practice times.