top of page

Cricket

​​Cricket at Bredasdorp Primary School is a cherished tradition. The school’s cricket programme provides students with opportunities to develop their skills, foster teamwork, and cultivate a love for the game. Led by experienced coaches and supported by dedicated staff, the cricket programme offers comprehensive training and development for players of all skill levels. Bredasdorp Primary School fields teams across various age groups, allowing students to compete in various competitions, tournaments, and friendly matches.​

​​​

Krieket algemene inligting

  • Die krieketseisoen vind gedurende die 1ste en 4de kwartaal plaas.

  • Alle spelers moet tydens oefensessies met tekkies kom oefen.

  • Die skool het volledige krieketstelle beskikbaar vir elke span wat tydens 'n wedstryd gebruik mag word, maar die seuns moet hul eie "boks" (buikbeskermer) hê.

  • Laerskool Bredasdorp neem gedurende die jaar aan verskeie uitnodigingstoernooie deel.

  • Indien 'n speler aan meer as een somersport deelneem, moet hy ten minste een oefensessie gedurende die week bywoon om vir n spankeuse te kwalifiseer. Afrigters moet ingelig word indien 'n speler nie die oefensessie kan bywoon nie.

  • Raadpleeg asseblief die buitemuurse program (beskikbaar op die webwerf), vir oefentye.

 

KLEREDRAG​

  • Wedstryde: Eenvormige kleredrag moet gedra word.

  • o.11 Krieket: Spelers dra die blou skoolkortbroek, BD’s- sporthemp, lang krieketsokkies en oorwegend tekkies. Kolwers sal toegelaat word om ‘n blou skoolsweetpakbroek te dra wanneer hulle kolf.

  • o.13B Krieket: Spelers speel in lang wit broeke, tekkies of spykerskoene indien die velde dit toelaat en/of die blou BD’s- skoolhemp. Pette en breërandhoede mag gedra word as dit deur ‘n borg voorsien word, andersins die gewone blou BD-pet.

 

  • Eerste Krieketspan: Die eerste krieketspan speel in lang wit broeke, tekkies of spykerskoene indien die velde dit toelaat en geborgde hemp. Pette en breërandhoede mag gedra word as dit deur ‘n borg voorsien word, andersins die gewone blou BD-pet.

OUR PROUD SPONSORS

Contact Information

 

Tel: +27(0)28 424 1334

admin@lbps.co.za

​

Street Address: Buitekant Street, Bredasdorp, 7280

Postal Address: P.O. Box 160, Bredasdorp, 7280

 

Banking Details:

Bredasdorp Primary, STANDARD BANK, Nr: 083368221

Type: Business Current Account, Code: 051001

​

© 2026 by LAERSKOOL BREDASDORP PRIMARY

Proudly created by Laerskool Bredasdorp Primary

bottom of page