Grade R
WCED Centre of Excellence / WKOD Sentrum van Uitnemendheid
Missie
Bredasdorp Preprimêre skool streef daarn om die kind in totaliteit te ontwikkel en daar word doelgerig gepoog om elke kind voor te berei vir die eise van die formele onderigfase.
Ons beskik oor
-
Goed toegeruste klaskamers en veilige speelgronde
-
Opgeleide Assistente
-
Gekwalifiseerde onderwyseresse
-
Ons volg 'n Kurrikulum-gebaseerde onderrigplan onderhewig aan die WKOD
-
Dubbelmedium onderrig
Grade R School Hours
Monday - Thursday : 07:25 to 12:45
Friday : 07:25 - 12:30
Addmision
We accept children from the age of 6 years.
Additional Services
-
Gross-motor Development program
-
Kiddi Beat Music program
-
Speech Therapy
-
Occupational Therapy
-
Computer classes