
Laerskool BREDASDORP Primary School







Atletiek
By die BD’s is die atletiek altyd ‘n jaarlikse hoogtepunt vir die leerders. Ons leerders word blootgestel aan verskeie items. Atletiek is meer as net ‘n individeule sport, dit leer ‘n kind waardevolle lewenslesse en deursettingsvermoë.
​
Ons skool is trots op talle van ons atlete wat oor die jare hul streeks-en provinsiale kleure in atletiek behaal het. Tydens ons kleure atletiek byeenkoms in kwartaal 4 neem elke leerder in die skool deel wat bydra tot groot opwinding van die dag. Met kwaliteit afrigting probeer ons by die atlete ‘n passie kweek vir atletiek.
​
Ons neem deel aan verskeie byeenkomste regdeur die jaar.
In kwartaal 1 neem ons deel aan die volgende byeenkomste: 4-Hoek atletiek byeenkoms, Suid-Punt byeenkoms, Wynland blitsuitdaging, Overberg byeenkoms, Mikro prestige atletiek byeenkoms, Boland kampioenskappe, Wes-Kaap kampioenskappe en SA kampioenskappe.
​
Byeenkomste wat ons aan deelneem in kwartaal 4: is ons eie skool se kleure atletiek byeenkoms, Bredasdorp Top 10, Beaumont Day/Night byeenkoms en ons eie Punt van Afrika aflosbyeenkoms.
At the BD’s the athletics is always a highlight in the year for the learners. Our learners are being exposed to a variety of items. Athletics is much more than an individual sport; it learns the learner valuable lessons and perseverance.
​
We as school is proud of many of our learners who over the years exceeded to get their regional and provisional colors in athletics. At our color athletics meeting in term 4 all our learners participate which add to much excitement. With quality coaching we try to develop a passion for athletics at our athletes.
​
We participate in various meetings throughout the year.
In term 1 we participate in the following meetings: 4-Hoek athletics meeting, Suid-Punt meetings, Wynland blitz meeting, Overberg meeting, Mikro prestige meeting, Boland championship, Western Cape championship and SA championships.
​
Meetings that we participate in term 4: Our schools own colour athletics meeting, Bredasdorp Top 10, Beaumont Day/Night meeting and our own Punt van Afrika relay meeting.