LAERSKOOL
BREDASDORP
PRIMARY



sedert / since 1914
Foto geneem deur Freddie Els
Foto geneem deur Freddie Els
Foto geneem deur Freddie Els
Welcome
Welcome to the website of Bredasdorp Primary School. The purpose of the site is to inform and give every visitor a look into the activities of our school.
Bredasdorp Primary is situated on the Southern tip of Africa. Our town is surrounded by coast towns like Arniston (30km), Struisbaai (30km) and L’Agulhas (40km) where you can experience the real Mediterranean feeling. The fact that we are in the heart of the Overberg which is well known for its wheat farming, reflects the diversity of the area.
Laerskool Bredasdorp is ‘n dinamiese skool wat die tree gegee het na waar skool-gaan met genot aangepak word om van elke kind ‘n wenner te maak. Die BD’s, soos ons leerdertjies bekendstaan, is gewoond aan die verskeidenheid aktiwiteite wat by die skool aangebied word en verstaan dat slegs harde werk nodig is om sukses te verseker.
Die skool se ongeveer 668 leerders (Gr. R-7) word deur die beste tegnologie ingeskakel in die globale wêreld van leer. ‘n Groot klem word gelê op blootstelling, sodat leerders later in hul skoolloopbane ‘n ingeligte beroepskeuse kan maak.
Enjoy the visit to our site and do not hesitate to contact me or any of our staff members if you have any enquiries.

Principal
Dwain Brown
BD's BRAG / SPOG
Newsletters
Please click on a document title below to view, save or print.