Grade R

WCED Centre of Excellence / WKOD Sentrum van Uitnemendheid

To play, press and hold the enter key. To stop, release the enter key.

Missie

Bredasdorp Preprimêre skool streef daarn om die kind in totaliteit te ontwikkel en daar word doelgerig gepoog om elke kind voor te berei vir die eise van die formele onderigfase.

Ons beskik oor
  • Goed toegeruste klaskamers en veilige speelgronde

  • Opgeleide Assistente

  • Gekwalifiseerde onderwyseresse

  • Ons volg 'n Kurrikulum-gebaseerde onderrigplan onderhewig aan die WKOD

  • Dubbelmedium onderrig

Grade R School Hours

Monday - Thursday : 07:25 to 12:45

Friday : 07:25 - 12:30

Addmision

We accept children from the age of 6 years.  

Additional Services
  • Gross-motor Development program

  • Kiddi Beat Music program

  • Speech Therapy

  • Occupational Therapy

  • Computer classes

Academic Download Links